期刊论文详细信息
Scientia Militaria
Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds
关键词: 10 Desember 1980;    bronsbeeld van 'n soldaat;    Maj Clifford Pols;    Dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie;    Suid-Afrikaanse Weermag;    Genl C.L. Viljoen;   
DOI  :  10.5787/16-4-470
来源: DOAJ
【 摘 要 】

MILITÊRE AKADEMIE SOLDATEMONUMENT

Op Woensdag 10 Desember 1980 is 'n hoogtepunt van die dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie bereik toe die Soldatemonument deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen SSA, SM, onthul is.

Hierdie 1,7 meter hoë bronsbeeld van 'n soldaat met seiluitrusting, gekleed in nutria, is deur maj Clifford Pols gemaak en voor die hoofgebou van die Eenheid opgerig. Die beeld toon 'n soldaat wat op die plek rus staan met 'n wapen in die regter- en 'n bybel in die linkerhand.

【 授权许可】

Unknown   

  文献评价指标  
  下载次数:0次 浏览次数:0次